Sabie Stereo

One Reply to “Monday Blues(19:00-21:00)”

  1. Goeie naand
    Ek wens ek kon my song aan julle stuur wat ek vir my vroutjie gesing het en dalk dat dit kon gespeel word op julle top 20 ek luister nou letwel na julle deur facebook maar ja ons is soos enige ander mense het ook al n klipharde pad agter ons ek wil ha net gewys het dat dit als die moeite werd was en ons n ware almagtige God dien as da dalk n moondlikheid was al hoe ek dit kan stuur aan julle sal deur wtsp wees 0663468680 vriendelike groete en dankie vir julle goeie program geniet julle stasie baie

Leave a Reply

Your email address will not be published.